Er zijn 5 resultaten gevonden

door dawie
09 mar 2016, 15:11
Forum: Heidelbergse Catechismus
Onderwerp: Sondag 15 ds Mallan
Reacties: 25
Weergaves: 21551

Re: Sondag 15 ds Mallan

helma schreef:Ik heb hem en wil wel kopietje mailen.
Baie dankie Helma. Ek het vir jou 'n privaatboodskap gestuur met my eposadres.

Dawie
door dawie
09 mar 2016, 13:27
Forum: Heidelbergse Catechismus
Onderwerp: Sondag 15 ds Mallan
Reacties: 25
Weergaves: 21551

Sondag 15 ds Mallan

Goeiedag

Ek is op soek na die behandeling van Sondag 15 deur ds F Mallan in sy kategismusverklaring.

Is hier dalk iemand wat sy kategismusverklaring besit wat bereid sal wees om die gedeelte oor S15 te skandeer en vir my te epos?

Baie dankie

Dawie
door dawie
18 nov 2014, 20:09
Forum: Boeken
Onderwerp: Boekwinkels voorstelle
Reacties: 16
Weergaves: 4808

Re: Boekwinkels voorstelle

Ek is ook op soek na boekwinkels wat e-boeke verkoop; in besonder is ek op soek na Kersten se kategismuspreke en sy Dogmatiek. Dit sal makliker wees om boeke af te laai as om dit al die pad na S.A. te verskeep.
door dawie
18 nov 2014, 19:35
Forum: Boeken
Onderwerp: Boekwinkels voorstelle
Reacties: 16
Weergaves: 4808

Re: Boekwinkels voorstelle

Dankie vir die reaksies. Wat is goeie plekke om Nederlandse gereformeerde eboeke af te laai, veral van die ou skrywers? Ek is bekend met google books, theologienet, pietas online en 'n paar ander.
door dawie
11 okt 2014, 20:56
Forum: Boeken
Onderwerp: Boekwinkels voorstelle
Reacties: 16
Weergaves: 4808

Boekwinkels voorstelle

Goeiedag Ek is op soek na Kersten se Kategismuspreke en sy Dogmatiek. Weet iemand of mens dit iewers van die internet kan aflaai? Die naaste wat ek daaraan gekom het is die Kategismuspreke in Engels op iclnet.org. Ek wil dit egter eerder in Nederlands he. Indien nie, kan iemand miskien vir my goeie ...