Goeie dag hier uit 'n sonnige Suid-Afrika,
Ek is opsoek na artikels wat 'online' beskikbaar is oor die volgende 2 onderwerpe:
1. verklaring van Rom.13:1-7
2. NGB artikel 36
Ek het die boek van Van der Zwaag oor NGB art.36, en sal graag verdere boeke en bronne en artikels wil opspoor, veral hoe gereformeerd gesindes vandag daaroor dink in 'n sekulêre vyandige wêreld wat God se regering verwerp.
Dankie.
NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
"Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees." - Hebr.12:28
http://proregno.wordpress.com/
http://proregno.wordpress.com/
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het.proregno schreef:Goeie dag hier uit 'n sonnige Suid-Afrika,
Ek is opsoek na artikels wat 'online' beskikbaar is oor die volgende 2 onderwerpe:
1. verklaring van Rom.13:1-7
2. NGB artikel 36
Ek het die boek van Van der Zwaag oor NGB art.36, en sal graag verdere boeke en bronne en artikels wil opspoor, veral hoe gereformeerd gesindes vandag daaroor dink in 'n sekulêre vyandige wêreld wat God se regering verwerp.
Dankie.
Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme.
Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie.

Why do we spend money we don’t have on things we don’t need to create impressions that don’t last on people we don’t care about ?
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."
Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"
"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."
NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."
Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.
"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."
Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.
Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?

Ik zou die vraag best willen beantwoorden, maar hij is gesteld aan Joannah.proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."
Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"
"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."
NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."
Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.
"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."
Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.
Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?
Ik ben nieuwsgierig naar haar antwoord.
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Een teokrasie deur mense is nie een teokrasie nie.Die regte teocrasie kom eers as Jesus sy 1000-jarige Ryk gaan begin.proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."
Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"
"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."
NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."
Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.
"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."
Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.
Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?
Ek self kan dalk niks verkies nie, want alles gaan soos dit gaan.God bestuur alles, eientlik het alles al plaasgevind, en Johannes het dit gesien in sy openbaringe....
Why do we spend money we don’t have on things we don’t need to create impressions that don’t last on people we don’t care about ?
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.Joannah schreef:Een teokrasie deur mense is nie een teokrasie nie.Die regte teocrasie kom eers as Jesus sy 1000-jarige Ryk gaan begin.proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."
Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"
"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."
NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."
Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.
"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."
Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.
Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?
Ek self kan dalk niks verkies nie, want alles gaan soos dit gaan.God bestuur alles, eientlik het alles al plaasgevind, en Johannes het dit gesien in sy openbaringe....
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Daar lopen al een aantal discussies over die we hier maar niet moeten overdoen.Mister schreef:Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.
Ik geloof in de door Christus aangekondigde Wederkomst welke zal zijn op het moment wat God de Vader heeft bepaald en wat niemand bekend is.
Ik geloof een heilige, algemene, Christelijke Kerk, de gemeenschap der heiligen;
vergeving der zonden;
wederopstanding des vleses;
en een eeuwig leven.
Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Ik wil me volledig aansluiten bij wat jvdg zegt..........jvdg schreef:Daar lopen al een aantal discussies over die we hier maar niet moeten overdoen.Mister schreef:Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.
Ik geloof in de door Christus aangekondigde Wederkomst welke zal zijn op het moment wat God de Vader heeft bepaald en wat niemand bekend is.
Ik geloof een heilige, algemene, Christelijke Kerk, de gemeenschap der heiligen;
vergeving der zonden;
wederopstanding des vleses;
en een eeuwig leven.
Alleen wie door de duisternis van de nacht is gegaan, kan het licht van de morgen naar waarde schatten !
He will wipe away every tear from their eyes. Death shall be no more, neither shall be mourning nor crying nor pain anymore, for the former things have passed away. Revelation 21:4