Pagina 1 van 1

Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 11:58
door proregno
“(Marcion) stel dan ook sy eie “Kanon”, of lys van vir hom gesaghebbende boeke op. Hierin verwerp hy verskeie Nuwe-Testamentiese Boeke wat nie strook met sy Gnostiese beskouinge nie.” Prof. JC Coetzee

“Finally, ‘A Marcionite innovation was the permission given to women to hold office in a church.’ Each of these areas sheds a little light into Marcion’s theology. … But as Marcion read Paul, he would edit the sections he felt were influenced by Judiaism and therefore had an inaccurate understanding of Paul.”

"Kenneson skryf oor Marcion se ‘Paulinism’ as volg: “Marcion is explained as having exaggerated Paulinism. This meant that he believed that Paul was the only person who truly understood Jesus and the other twelve apostles were Judiaizers attempting to destroy the church. But as Marcion read Paul, he would edit the sections he felt were influenced by Judiaism and therefore had an inaccurate understanding of Paul. These three, Dualism, Doceticism and Exaggerated Paulinism, were the main emphasis of his theology.“

En, watter boeke van Paulus het Marcion gekorrigeer en/of verwerp? Die Pastorale Briewe, dus ook 1 Tim.2:11-15, wat heel moontlik volgens Marcion nog deel was van die ‘Judaisme’ van die OT wat hy verwerp het, die OT wat nog ‘vroulike onderdanigheid’ geleer het ? Is dit ‘n te groot sprong om te vra: hoekom behandel König nie 1 Tim.2:11-15 in sy gereelde artikels in die Beeld oor die vrou se rol nie ?"

Sien die volledige artikel hier oor hoe marcionistiese denke en hermeneutiek die teologie en kerkwees vandag beïnvloed (veral wat die ‘vrou in die amp’ hermeneutiek betref, soos gesien word in die bekende teoloog van Suid-Afrika, prof Adrio König se artikels):

http://bit.ly/kvvlZq

Groete
Slabbert Le Cornu
http://proregno.wordpress.com/

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:11
door oesterschelpje
Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:12
door Germanicus
oesterschelpje schreef:Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO
Misschien moet je een beetje moeite doen om je Zuid-Afrikaanse broeder te volgen...

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:26
door proregno
oesterschelpje schreef:Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO
Geen probleem, ek verwys enige belangstellendes wat bietjie Afrikaans verstaan na my artikel oor die invloed van marcionistiese denke in die verstaan van die Bybel oor spesifiek die saak van die vrou in die amp.

Indien u nie bietjie Afrikaans verstaan nie, sal die artikel onbegrypbaar wees.

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:35
door DirkM
proregno schreef:
oesterschelpje schreef:Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO
Geen probleem, ek verwys enige belangstellendes wat bietjie Afrikaans verstaan na my artikel oor die invloed van marcionistiese denke in die verstaan van die Bybel oor spesifiek die saak van die vrou in die amp.

Indien u nie bietjie Afrikaans verstaan nie, sal die artikel onbegrypbaar wees.
Baje dankie :P

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:42
door Germanicus
DirkM schreef:
proregno schreef:
oesterschelpje schreef:Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO
Geen probleem, ek verwys enige belangstellendes wat bietjie Afrikaans verstaan na my artikel oor die invloed van marcionistiese denke in die verstaan van die Bybel oor spesifiek die saak van die vrou in die amp.

Indien u nie bietjie Afrikaans verstaan nie, sal die artikel onbegrypbaar wees.
Baje dankie :P
Beetje flauwe reactie met die smiley. Ik beheers het Zuid-Afrikaans ook niet, maar het artikel is prima te lezen. De stellingen onder 'Marcion vandaag' zijn concreet en lezenswaardig.

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Geplaatst: 30 mei 2011, 13:48
door oesterschelpje
proregno schreef:
oesterschelpje schreef:Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO
Geen probleem, ek verwys enige belangstellendes wat bietjie Afrikaans verstaan na my artikel oor die invloed van marcionistiese denke in die verstaan van die Bybel oor spesifiek die saak van die vrou in die amp.

Indien u nie bietjie Afrikaans verstaan nie, sal die artikel onbegrypbaar wees.
Ek vin het wel heel leuk, dat we naast Engels nu ook een Afrikaans poster hebben.
Blijf gerust in het Afrikaans posten, ek sal probeer te begrijp ie.