NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

proregno
Berichten: 25
Lid geworden op: 17 Aug 2010, 19:42

NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor proregno » 07 Sep 2010, 14:56

Goeie dag hier uit 'n sonnige Suid-Afrika,

Ek is opsoek na artikels wat 'online' beskikbaar is oor die volgende 2 onderwerpe:

1. verklaring van Rom.13:1-7

2. NGB artikel 36

Ek het die boek van Van der Zwaag oor NGB art.36, en sal graag verdere boeke en bronne en artikels wil opspoor, veral hoe gereformeerd gesindes vandag daaroor dink in 'n sekulêre vyandige wêreld wat God se regering verwerp.

Dankie.
"Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees." - Hebr.12:28
http://proregno.wordpress.com/

Joannah
Berichten: 2544
Lid geworden op: 14 Okt 2009, 16:01

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor Joannah » 08 Sep 2010, 19:06

proregno schreef:Goeie dag hier uit 'n sonnige Suid-Afrika,

Ek is opsoek na artikels wat 'online' beskikbaar is oor die volgende 2 onderwerpe:

1. verklaring van Rom.13:1-7

2. NGB artikel 36

Ek het die boek van Van der Zwaag oor NGB art.36, en sal graag verdere boeke en bronne en artikels wil opspoor, veral hoe gereformeerd gesindes vandag daaroor dink in 'n sekulêre vyandige wêreld wat God se regering verwerp.

Dankie.
Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het.
Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme.
Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie.;)
Why do we spend money we don’t have on things we don’t need to create impressions that don’t last on people we don’t care about ?

proregno
Berichten: 25
Lid geworden op: 17 Aug 2010, 19:42

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor proregno » 08 Sep 2010, 22:51

"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."

Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"

"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."

NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."

Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.

"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."

Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.

Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?
"Daarom, omdat ons 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees." - Hebr.12:28
http://proregno.wordpress.com/

Gebruikersavatar
jvdg
Berichten: 12084
Lid geworden op: 12 Okt 2006, 14:07

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor jvdg » 08 Sep 2010, 23:11

proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."

Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"

"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."

NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."

Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.

"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."

Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.

Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?


Ik zou die vraag best willen beantwoorden, maar hij is gesteld aan Joannah.
Ik ben nieuwsgierig naar haar antwoord.

Joannah
Berichten: 2544
Lid geworden op: 14 Okt 2009, 16:01

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor Joannah » 08 Sep 2010, 23:14

proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."

Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"

"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."

NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."

Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.

"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."

Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.

Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?

Een teokrasie deur mense is nie een teokrasie nie.Die regte teocrasie kom eers as Jesus sy 1000-jarige Ryk gaan begin.
Ek self kan dalk niks verkies nie, want alles gaan soos dit gaan.God bestuur alles, eientlik het alles al plaasgevind, en Johannes het dit gesien in sy openbaringe....
Why do we spend money we don’t have on things we don’t need to create impressions that don’t last on people we don’t care about ?

Gebruikersavatar
Mister
Administrator
Berichten: 10175
Lid geworden op: 25 Jul 2005, 12:06

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor Mister » 08 Sep 2010, 23:18

Joannah schreef:
proregno schreef:"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het."

Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer en onderdanigheid te bewys"

"Solank julle die vryheid het om die geloof te bely sonder probleme."

NGB art.36 sê daarom ook: "hulle te gehoorsaam in alles wat nie met die Woord van God in stryd is nie en vir hulle voorbidding te doen dat die Here hulle in al hulle handelinge mag bestuur, sodat ons in alle godsvrug en eerbaarheid 'n rustige en stil lewe kan lei (1Ti 2:2)."

Ons moet dus bid vir die owerhede (ook vir hul bekering) en moet hul eer en gehoorsaam volgens die Woord, ter wille van die Here en die gewete. Ons moet hul nie aanbid nie.

"Ek hoop nie jy soek vir 'n verskoning om teen die ANC regering te gaan veg nie."

Nee wat, hulle veg genoeg teen mekaar en teen die Here, hulle is goed besig om hulself te vernietig.

Joannah, 'n vraag vir jou: verkies jy om eerder onder 'n humanistiese onchristelike regering te woon, as 'n christelike bybelse teokrasie volgens NGB art.36 ?

Een teokrasie deur mense is nie een teokrasie nie.Die regte teocrasie kom eers as Jesus sy 1000-jarige Ryk gaan begin.
Ek self kan dalk niks verkies nie, want alles gaan soos dit gaan.God bestuur alles, eientlik het alles al plaasgevind, en Johannes het dit gesien in sy openbaringe....


Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.
Quidquid latine dictum sit, altum videtur

Gebruikersavatar
jvdg
Berichten: 12084
Lid geworden op: 12 Okt 2006, 14:07

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor jvdg » 08 Sep 2010, 23:25

Mister schreef:Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.


Daar lopen al een aantal discussies over die we hier maar niet moeten overdoen.
Ik geloof in de door Christus aangekondigde Wederkomst welke zal zijn op het moment wat God de Vader heeft bepaald en wat niemand bekend is.

Ik geloof een heilige, algemene, Christelijke Kerk, de gemeenschap der heiligen;
vergeving der zonden;
wederopstanding des vleses;
en een eeuwig leven.

Gebruikersavatar
Mariavt
Berichten: 2096
Lid geworden op: 26 Mar 2007, 13:11
Locatie: Haarlem
Contact:

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Berichtdoor Mariavt » 09 Dec 2010, 20:25

jvdg schreef:
Mister schreef:Behalve dan dat het 1000-jarige rijk allerminst zeker is zoals wij het inkleden.


Daar lopen al een aantal discussies over die we hier maar niet moeten overdoen.
Ik geloof in de door Christus aangekondigde Wederkomst welke zal zijn op het moment wat God de Vader heeft bepaald en wat niemand bekend is.

Ik geloof een heilige, algemene, Christelijke Kerk, de gemeenschap der heiligen;
vergeving der zonden;
wederopstanding des vleses;
en een eeuwig leven.


Ik wil me volledig aansluiten bij wat jvdg zegt..........
Alleen wie door de duisternis van de nacht is gegaan, kan het licht van de morgen naar waarde schatten !

He will wipe away every tear from their eyes. Death shall be no more, neither shall be mourning nor crying nor pain anymore, for the former things have passed away. Revelation 21:4


Terug naar “Nederlandse Geloofsbelijdenis”

Wie is er online

Gebruikers op dit forum: Geen geregistreerde gebruikers en 1 gast