Er zijn 25 resultaten gevonden

door proregno
25 mar 2014, 08:08
Forum: Boeken
Onderwerp: Calvyn se Institusie in Afrikaans beskikbaar aanlyn
Reacties: 9
Weergaves: 2852

Calvyn se Institusie in Afrikaans beskikbaar aanlyn

Vir die wat Afrikaans kan lees, die Afrikaanse vertaling van Calvyn se Institusies, 1559 (vertaal deur prof. HW Simpson, met die medewerking van prof. LF Schultze en dr. CMM Brink) is nou gratis aanlyn beskikbaar. Sien hier vir meer inligting: http://proregno.com/2014/03/19/middelmatige-sake-lesing-...
door proregno
08 feb 2012, 14:21
Forum: Theologie - Algemeen
Onderwerp: Ope Brief aan die GKSA
Reacties: 1
Weergaves: 1668

Ope Brief aan die GKSA

Sien die volgende Ope Brief aan die GKSA deur dr.Jac Howell (GK Heidelberg,SA), aangaande die vrou in die amp debat:

http://wp.me/M9VW

Groete
door proregno
30 mei 2011, 13:26
Forum: Theologie - Actueel
Onderwerp: Marcionisme en die vrou in die amp
Reacties: 6
Weergaves: 3363

Re: Marcionisme en die vrou in die amp

Ek nie begrijp nie wat ie zeg. :oO Geen probleem, ek verwys enige belangstellendes wat bietjie Afrikaans verstaan na my artikel oor die invloed van marcionistiese denke in die verstaan van die Bybel oor spesifiek die saak van die vrou in die amp. Indien u nie bietjie Afrikaans verstaan nie, sal die...
door proregno
30 mei 2011, 11:58
Forum: Theologie - Actueel
Onderwerp: Marcionisme en die vrou in die amp
Reacties: 6
Weergaves: 3363

Marcionisme en die vrou in die amp

“(Marcion) stel dan ook sy eie “Kanon”, of lys van vir hom gesaghebbende boeke op. Hierin verwerp hy verskeie Nuwe-Testamentiese Boeke wat nie strook met sy Gnostiese beskouinge nie.” Prof. JC Coetzee “Finally, ‘A Marcionite innovation was the permission given to women to hold office in a church.’ E...
door proregno
22 okt 2010, 08:39
Forum: Theologie - Dogma en Belijdenis
Onderwerp: Vertaling van Godsname
Reacties: 7
Weergaves: 2715

Vertaling van Godsname

Ek is op soek na artikels oor die vertaling van Godsname, veral oor die geskiedenis waarom daar besluit is om die Godsname soos 'Jahwe/Adonai' te vertaal met 'HEERE' en 'Here'. Wat is die oorsprong van die woorde/terme HEERE/Here ?

Dankie !
door proregno
11 sep 2010, 11:29
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Christianophobia
Reacties: 13
Weergaves: 11792

Re: Christianophobia

"Think about it: a no-name, insignificant pastor of a tiny congregation of thirty people found a perfectly legal way to get free publicity, and boy did it work! Every media channel streamed with widespread denunciations from the NYPD, the top general in Afghanistan (Petreaus), Hillary Clinton, ...
door proregno
10 sep 2010, 15:50
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Christianophobia
Reacties: 13
Weergaves: 11792

Re: Christianophobia

Sien hierdie artikel oor Hand.19:19 en boekverbranding:

http://spurgeon.wordpress.com/2010/09/0 ... ous-books/

Ook hierdie artikel oor beide Bybel en koran verbranding:

http://www.answering-islam.org/authors/ ... rning.html
door proregno
09 sep 2010, 20:06
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Christianophobia
Reacties: 13
Weergaves: 11792

Christianophobia

Lees hier van "Christianophobia" :

http://zionica.com/2010/09/09/burning-questions/
door proregno
09 sep 2010, 13:01
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Islamofobie?
Reacties: 175
Weergaves: 56492

Re: Islamofobie?

'n Mens kry xenofobie, homofobie, nou Islamofobie ... is daar ook Christofobie ? :quoi
door proregno
08 sep 2010, 23:10
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Islamofobie?
Reacties: 175
Weergaves: 56492

Re: Islamofobie?

“The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies … The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early...
door proregno
08 sep 2010, 22:59
Forum: Israel en Midden-Oosten
Onderwerp: Islamofobie?
Reacties: 175
Weergaves: 56492

Re: Islamofobie?

Sal die Moslems dit toelaat dat 'n kerkgebou in Mecca opgerig word ?
door proregno
08 sep 2010, 22:51
Forum: Nederlandse Geloofsbelijdenis
Onderwerp: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Reacties: 7
Weergaves: 10273

Re: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

"Ek dink ons moet gehoorsaam wees aan die regering wat die mense gekies het." Ja, ek glo en bely dit ook, soos in NGB art.36: "Verder is elkeen verplig, van watter hoedanigheid, rang of stand hy ook al mag wees, om hom aan die owerhede te onderwerp, belasting te betaal, aan hulle eer ...
door proregno
07 sep 2010, 14:56
Forum: Nederlandse Geloofsbelijdenis
Onderwerp: NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7
Reacties: 7
Weergaves: 10273

NGB artikel 36 en Romeine 13:1-7

Goeie dag hier uit 'n sonnige Suid-Afrika, Ek is opsoek na artikels wat 'online' beskikbaar is oor die volgende 2 onderwerpe: 1. verklaring van Rom.13:1-7 2. NGB artikel 36 Ek het die boek van Van der Zwaag oor NGB art.36, en sal graag verdere boeke en bronne en artikels wil opspoor, veral hoe geref...
door proregno
02 sep 2010, 20:49
Forum: Theologie - Algemeen
Onderwerp: Gedenk uw voorgangers
Reacties: 65
Weergaves: 21978

Gedenk uw voorgangers

Sien hier op my blog 'n bemoedigende woord om te volhard in die ware geloof, soos ons voorgangers:

http://proregno.wordpress.com/2010/09/0 ... -hebr-137/
door proregno
20 aug 2010, 18:33
Forum: Kerk en Cultuur - Nieuws
Onderwerp: Nuwe intekenaar
Reacties: 62
Weergaves: 7438

Re: Nuwe intekenaar

Dr. AC Neele is tans verbonde aan die Jonathan Edwards Study Centre, Yale, asook die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, SA. Hy preek nog gereeld by Ebenhaesar in Pta, as hy in SA is.

http://edwards.yale.edu/node/120